Stine Stengade (gebore 1 Junie 1972) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kira's Reason: A Love Story (2001), Flame & Citron (2008), en Excuse Me (2012) en in die televisiereeks Borgen (2010).

Filmografie Rolprente 2001: Kira's Reason: A Love Story 2005: Nynne 2006: Prague 2008: Flame & Citron 2009: Timetrip: The Curse of the Viking Witch 2011: Room 304 2012: Excuse Me

Televisiereekse 2001: Langt fra Las Vegas 2010: Borgen

Video's 2002: Bag kameraet: En kærlighedshistorie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense