Jens Albinus (gebore 3 Januarie 1965) is 'n Deense akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idioterne (1998), At kende sandheden (2002), Antichrist (2009), en Everything Will Be Fine (2010) en in die televisiereeks Borgen (2010).

Filmografie Rolprente 1998: Idioterne 1998: De ydmygede 2002: At kende sandheden 2006: The Boss of It All 2009: Antichrist 2010: Everything Will Be Fine 2015: Rosita 2019: The Audition 2020: My Little Sister

Televisiereekse 2004: The Eagle 2004: Sådan ligger landet 2004: Julekrybben: Helligaandskirken 2006: Selvoptagelser 2010: Borgen

Televisierolprente 2002: Udvidelse af kampzonen 2012: Sprinter - Haltlos in die Nacht

Video's 2003: Dogville: The Pilot 2009: Antichrist: Behind the Test 2009: The Visual Style of Antichrist 2015: Bag om Stille hjerte 2019: Writing Is Like Cultivating Parasites in Your Brain

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense