Dar Salim (gebore 18 Augustus 1977) is 'n Deense akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Go with Peace Jamil (2008) en Darkland (2017), en in die televisiereekse Borgen (2010) en Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2008: Go with Peace Jamil 2012: A Hijacking 2014: Nordic Factory 2015: Macho Man 2017: Darkland 2017: Lommbock 2017: Next Door Spy 2018: Until We Fall 2022: Loving Adults

Televisiereekse 2010: Borgen 2011: Game of Thrones 2013: Dicte 2016: Spring Tide 2019: Deliver Us

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense