Die bergwasbessie (Morella microbracteata) is 'n boom, dit lyk meer soos 'n struik, wat voorkom in Mpumalanga tussen Lydenburg en Graskop asook by Nyanga in Zimbabwe. In Mpumalanga is daar drie populasies wat slegs 250 in totaal is. Die boom kan tot 3 m hoog word. Die boom se FSA-nommer is 37.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as die Mountain Waxberry.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Zimbabwe Flora Plants of the World Online

Kategorie:Bome microbracteata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe