Die wolkbergdrakeboom (Dracaena transvaalensis) is 'n medium boom wat voorkom in die Olifantsriviervallei naby Penge in die Limpopo en die aangrensende Wolkberg. Dit lyk baie soos 'n aalwyn. Die boom word as seldsaam beskou.

Die boom se FSA-nommer is 30.10.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die boom bekend as Wolkberg dragon tree.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne PlantZAfrica REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika transvaalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika