Herman Auerbach (26 Oktober 1901, Ternopil – 17 Augustus 1942) was 'n Poolse wiskundige en lid van die Lwów Skool vir Wiskunde.

Auerbach was 'n professor aan Lwów-universiteit. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was hy as gevolg van sy Joodse afkoms gevange geneem deur die Duitsers in die Lwów ghetto. Hy word in 1942 News on wartime fates of Polish mathematicians, pp. 868–869. in die Bełżec uitwissingskamp vermoor.

Verwysings

Eksterne skakels Skrywersprofiel in die databasis Zentralblatt MATH

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1942 Kategorie:Poolse wiskundiges