Vuyelani is 'n klein township langs die R40 provinsiale pad naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (18 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani. In 2011 het die dorpie 'n bevolking van slegs 291 gehad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo