Ga-Selwana is 'n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 5 260 gehad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo