Ben Farm is vier township-gedeeltes (A, B, C en Ben Farm) enkele kilometer wes van Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71-provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 12 757 gehad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo