duimnael|CityLife MilanoMilaan, Italië Zaha Hadid Architects is 'n Britse argitekte- en ontwerpateljee wat deur die Brits-Irakkese argitek en ontwerper Zaha Hadid (1950–2016) gestig is. Die onderneming het sy hoofkantoor in die Londense stadsdeel Clerkenwell.

Eksterne skakels Internasionale projekte

Arch Daily: Zaha Hadid Architects AIA New York – Zaha Hadid Architects Russia Beyond – Projekte in die Russiese Federasie

Dream Tree House – privaat woning in Barwicha naby Moskou Dominion Tower in Moskou Konsertgebou in Jekaterinburg Slim stad in die omgewing van Moskou Novorossiysk, Swartsee Nuwe metrostasie in Moskou Media

YouTube.com: Beijing Daxing – Zaha Hadid Architects' giant starfish-shaped airport opens in Beijing

Kategorie:Britse maatskappye