duimnael Robert Brown (21 Desember 1773 – 10 Junie 1858) was 'n Skotse plantkundige, wat gespesialiseer het in die studie van die Fabaceae familie.
Dood Brown sterf op 17 Dean Street, Soho Square in Londen, op 10 Junie 1858. Hy is begrawe in Kensal Green Cemetery in Londen.
Die standaard skrywer afkorting R.Br. word gebruik om hierdie individu as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Galery duimnael|links|
Sien ook Lys van botaniste volgens outeursafkorting
Verwysings
Kategorie:Botanici Kategorie:Geboortes in 1773 Kategorie:Sterftes in 1858