Die OM608 is 'n turboaangejaagde inlynviersilinder-dieselenjin wat deur Renault vervaardig word vir gebruik in Mercedes-Benz-passasiersvoertuie.

Ontwerp As gevolg van die samewerking van Daimler AG met die Renault–Nissan–Mitsubishi-alliansie, is die OM608 sterk gebaseer op die Renault K9K-enjin. Dit bevat gemenedrukbuisbrandstofinspuiting met 2 kleppe per silinder, en 'n gietyster-enjinblok en krukas met 'n aluminiumkop. Verskille sluit in die enjinbeheereenheid (ECU), stop-aansittegnologie, 'n dubbelmassa-vliegwiel en die bykomstighede.

Modelle EnjinKragWringkragJareOM608 DE15 SCR @ 4000 opm @ 1750–2500 opm2018– W177 A180d

Verwysings

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins