Die OM613 is 'n turboaangejaagde inlynsessilinder wat deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die opvolger van die OM606 en is in 2003 deur die OM648-enjin vervang.

Ontwerp Die OM613 is ontwikkel saam met die viersilinder OM611- en vyfsilinder OM612-enjins. Die drie enjins het dieselfde basiese ontwerp en deel komponente soos die suiers, brandstofinspuiters en gloeiproppe. Die OM613-enjin beskik oor 4 kleppe per silinder, dubbele bonokasse, oksidasie-katalisator en uitlaatgas-sirkulasie.

Modelle met die enjin word as '320 CDI' aangedui.

Modelle Enjin Krag Wringkrag Jare OM613 DE32 LA @ 3000-4200 opm @ 1800–2600 opm 1999–2003

Verwysings

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins