Kris van Steenberge (gebore 20 Januarie 1963 in België) is 'n Vlaamse skrywer,https://www.goodreads.com/author/show/7242695.Kris_Van_Steenberge toneelskrywer, regisseur en dosent wat in Lier, België woonagtig is. Hy is die skrywer van Woesten (2013), wat deur Fanie Olivier in Afrikaans vertaal is onder die titel Van kant gemaak. Sy tweede roman, Blindelings, volg in 2016.https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-van-kant-gemaak/ Opgespoor en besoek op 02/09/2020
Verwysings
Kategorie:Vlaamse skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963