Die OM615 was 'n viersilinder-dieselenjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig is. Dit was die opvolger van die OM621, wat vroeg in 1968 in twee weergawes aangebied is: die - en -enjins.
Aanwendings
1976-1979 200D, 1979-1985 200D,
Variante Die OM615.940 was 'n -enjin met 'n boor en slag 87x83.6 mm. Die kraglewering was aanvanklik 41 kW (tot in 1979), maar is hierna tot 45 kW verbeter.
Die OM615.941 was 'n -weergawe met dieselfde 87 mm boor maar 'n langer 92.4 mm slag. Die kraglewering was 45 kW met 126 Nm se wringkrag.
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins