Die Mercedes-Benz OM605 is 'n inlynvyfsilinder dubbele oorhoofse nokas (DOHC)-dieselenjin met indirekte inspuiting wat tussen 1993 en 2001 deur Mercedes-Benz vervaardig is. Dit vervang die OM602-enjin met 'n enkele oorhoofse nokas (SOHC).
Dit gebruik 'n elektroniesbeheerde inspuitpomp van Bosch (ERE), behalwe in die W124, waar hy 'n meganiese reguleerde inspuitpomp van Bosch gebruik (Bosch M-pomp met RSF-reguleerder).
Dit is verwant aan die inlynviersilinder 2.0 en 2.2 liter OM604 en die inlyn-6 3.0 liter OM606 enjins.
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins