duimnael|OLIVE SCHREINER 1855-1920 Author lived here Die Schreinerhuis is 'n satellietmuseum van die Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum. Dit is in 1986 geopen en is geleë in Cradock in die Oos-Kaap. Dit is huis waar die Suid-Afrikaanse skrywer Olive Schreiner in die laat 1860's gewoon het.
Oorsprong Die Schreinerhuis (Crossstraat 9, Cradock), een van die oudste huise in Cradock, is aan die Amazwi-letterkundemuseum, destydes bekend as die National English Literature Museum (NELM), geskenk nadat A.A. Mutual Life die huis gekoop het en in samewerking met die Cradock-stadsraad herstelwerk en opgraderings befonds het.
Galery
Versameling Die Schreinerhuis huisves uitstallings van versamelwerke van Olive Schreiner, asook haar persoonlike versameling boeke en geskrifte. Deel van die uitsallings sluit in visuele werke wat Schreiner se lewe uitbeeld.
Verwysings
Kategorie:Museums in Suid-Afrika