Die OM616-enjinfamilie is 'n inlynviersilinder-dieselenjin van Mercedes-Benz wat in die 1970's en 1980's gebruik is, en vervaardig deur Force Motors in Indië sedert die 1980's.
Hierdie enjin is gedurende verskillende produksietydperke in verskillende motors, bakkies en Unimogs gebruik, en word steeds gebruik in SNV's van Force Motors.
Die afkorting "OM" staan vir "Oel-Motor" (olie-motor), wat verwys na die feit dat dit op dieselolie loop. Hierdie benaming word vandag nog vir Mercedes-Benz-dieselenjins gebruik.
Aanwendings
OM616.912 1976-1978 W123 (240D) OM616.916 1973-1976 W115 (240D) 1976-1985 W123 (240D) OM616.936 TN G-klas OM616.937 TN
Spesifikasies van die OM616 wat in die Trax SUV gebruik word:
Model: OM616 (D-98) Tipe: 4 silinder, 4-slag IDI Boor/slag: Verplasing: Drukverhouding: 21.0:1 Maks. kraglewering: (ISO) teen 4000 opm Maks. wringkrag: teen 1800-2000 opm Lugfilter: Oliebadtipe Oliefilter: Deurvloei-tipe papierfilter Brandstoffilter: Dubbele filter Oliebakkapasiteit: 6.5 L
Verwysings
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins