Die Mercedes-Benz M136-enjin was 'n inlynviersilinder wat in 1935 deur Mercedes-Benz bekendgestel is vir sy nuwe W136-sedan. Dit is aanvanklik in die Mercedes-Benz W136 170 V gebruik.

Dit is vergroot tot in 1950 en geïnstalleer in die W191 170 S-variante, en het tot 1955 in produksie gebly, toe dit vervang is deur die 1,9 liter enkele bonokas inlynviersilinder M121.

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins