Dan Franck (gebore 17 Oktober 1952) is 'n Franse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Les hommes de l'ombre (2012) en La vie devant elles (2015).
Filmografie Rolprente 1991: Netchaïev est de retour 1994: La séparation 1996: Tykho Moon 2005: The Children
Televisiereekse 2012: Les hommes de l'ombre 2015: La vie devant elles 2016: Marseille
Televisierolprente 1997: Les parents modèles 2002: Jean Moulin 2003: Simon le juste 2003: De soie et de cendre 2006: The Rainbow Warrior 2007: Monsieur Max 2009: Un homme d'honneur 2010: J'étais à Nüremberg 2011: Goldman
Eksterne skakels
Kategorie:Franse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Franse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1952