Die Tongaboomaalwyn (Aloidendron tongaense), is 'n plant wat deel is van die Aloidendron genus. Die plant kom voor in KwaZulu-Natal, meer spesifiek Tongaland en aangrensende Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 29.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne PZA SANBI REDLIST SANBI Plants of the World Online

Kategorie:Aloidendron Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika