Hofmeyr is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Adriaan Hofmeyr (1854–1937), Kaapse religieuse leier Andrew Hofmeyr (1866–1936), Kaapse religieuse leier Annie Hofmeyr (1899–1995), Afrikaanse skryfster Arend Hofmeyr (1837–1903), Kaapse religieuse leier Attie Hofmeyr (1873–1919), Kaapse religieuse leier Charles Murray Hofmeyr (1876–1930), Kaapse religieuse leier Charlie Hofmeyr (1888–1954), Suid-Afrikaanse staatsamptenaar Georg Hofmeyr (1882–1969), Suid-Afrikaanse religieuse leier Gray Hofmeyr (gebore 1949), Suid-Afrikaamse rolprent- en televisieregisseur Gys Hofmeyr (1871–1943), Suid-Afrikaanse politikus Harry Hofmeyr (1898–1977), Suid-Afrikaanse religieuse leier Helena Barry-Hofmeyr (1887–1954), Suid-Afrikaanse politikus Hendrik Hofmeyr (gebore 1957), Suid-Afrikaanse komponis Jan Hofmeyr (1856–1924), Kaapse religieuse leier Jan Hofmeyr (1882–1914), Kaapse religieuse leier Jan Hendrik Hofmeyr (1835–1908), Kaapse religieuse leier Jan Hendrik Hofmeyr (1845–1909), Kaapse politikus Jannie Hofmeyr (1894–1948), Suid-Afrikaanse politikus John Hofmeyr (1871–1943), Kaapse religieuse leier Lou Hofmeyr (1878–1936), Kaapse religieuse leier Nico Hofmeyr (1860–1932), Kaapse religieuse leier Nicolaas Hofmeyr (1827–1909), Kaapse religieuse leier Servaas Hofmeyr (1830–1888), Kaapse religieuse leier Stephanus Hofmeyr (1839–1905), Kaapse en Transvaalse religieuse leier Steve Hofmeyr (gebore 1964), Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, outeur, akteur en aktivis William Angus Hofmeyr (1869–1953), Afrikaanse kultuurleier en sakeman
As naam Jan Hendrik Hofmeyr de Waal (1871–1937), Suid-Afrikaanse politikus
Ander gebruike Hofmeyr, dorp in Oos-Kaap, Suid-Afrika Gereformeerde kerk Hofmeyr, kerk in Hofmeyr Hofmeyr-skedel, 37 000 jaar-oue menslike skedel wat digby Hofmeyr gevind is NG gemeente Hofmeyr, kerk in Hofmeyr Hofmeyer, voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika Murray-Hofmeyr-gedenkteken, standbeeld van John Murray (1826–1882) en Nicolaas Hofmeyr (1827–1909) Onze Jan Hofmeyr-standbeeld, standbeeld van Jan Hendrik Hofmeyr (1845–1909) W.A. Hofmeyr-prys, letterkundeprys vernoem na William Angus Hofmeyr (1869–1953)
Sien ook Jan Hendrik Hofmeyr