Benjamin Katzmann Hasselflug (gebore 24 Julie 1987) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Love and Rage (2009) en in die televisiereekse Better Times (2004), Sjit Happens (2012), en Selfiestan (2018).
Filmografie Rolprente 2009: Love and Rage
Televisiereekse 2004: Better Times 2012: Sjit Happens 2018: Selfiestan
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu