Anne Louise Hassing (gebore 17 September 1967) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kærlighedens smerte (1992), The Idiots (1998), A Family (2010), en Jagten (2012).

Filmografie Rolprente 1992: Kærlighedens smerte 1998: The Idiots 2010: A Family 2012: Jagten

Televisiereekse 1998: Jobbet och jag 2003: De pokkers forældre 2004: Better Times 2009: Lulu & Leon 2010: Tirsdags-Aloha! 2013: Badehotellet

Video's 2003: The Cowboy Loses His Boots 2011: På Bunden

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu