Rasmus Haxen (gebore 29 Julie 1959) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mifune (1999) en in die televisiereekse Unit 1 (2000), Absalons hemmelighed (2006), en Dicte (2013).
Filmografie Rolprente 1999: Mifune
Televisiereekse 2000: Unit 1 2006: Absalons hemmelighed 2013: Dicte 2014: Banken: New Normal
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu