Pelle Emil Hebsgaard (gebore 26 April 1988) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent April 9th (2015) en in die televisiereekse Follow the Money (2016), Mercur (2017), en GG Horsens (2019).
Filmografie Rolprente 2015: April 9th
Televisiereekse 2016: Follow the Money 2017: Mercur 2019: GG Horsens
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988