Louise Hart (9 Mei 1979 – 8 November 2018) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Okay (2002), Store planer! (2005), en Outside Love (2007).
Filmografie Rolprente 2002: Okay 2005: Store planer! 2007: Outside Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu