Gorma Haraldsted (25 Maart 1904 – 19 Oktober 1999) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kan Kærlighed kureres? (1923), Min kone er husar (1935), Sommerglæder (1940), en En søndag på Amager (1941).

Filmografie Rolprente 1923: Kan Kærlighed kureres? 1935: Min kone er husar 1940: Sommerglæder 1941: En søndag på Amager

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu