Rolf Hansen (gebore 1 Januarie 1975) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cecilie (2007) en in die televisiereekse Dicte (2013) en Tidsrejsen (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Cecilie 2011: Julie
Televisiereekse 2013: Dicte 2014: Tidsrejsen
Televisierolprente 2009: Bag om Lærkevej 2013: The Story of Lantrian
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975