duimnael|220px|Wapen van die Russiese Ryk.
Hier volg ’n lys van die tsare en keisers van Rusland. Die eerste tsaar (Russies: царь, tsar) van Rusland was Iwan die Verskriklike van die Rjoerik-dinastie en die laaste tsaar Pieter die Grote van die Romanof-dinastie wat later as keiser (Russies: император, imperator) van Rusland herkroon is. Imperator was die amptelike titel van die Russiese heersers tot met die abdikasie van Nikolaas II in 1917. Hy is in 1918 saam met sy gesin tereggestel. Toe hy abdikeer, is sy broer groothertog Michail Aleksandrowitsj as keiser aangewys, maar hy het ná ’n dag die troon van die hand gewys.
Tsare van Rusland (1547-1721) Rjoerik-dinastie Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot80px Iwan IV (die Verskriklike) 1530-1584 26 Januarie 1547 28 Maart 158480px Fjodor I 1557-1598 28 Maart 1584 17 Januarie 1598
Tyd van Beroeringe Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot80px Boris Godoenof 1550/1551-1605 3 Maart 1598 23 April 1605 Fjodor II 1589-1605 23 April 1605 11 Junie 160580px Vals Dmitri I 1581-1606 30 Junie 1605 27 Mei 160680px Wasili Sjoeiski 1552-1612 27 Mei 1606 27 Julie 1610
Troon vakant (tot 1613)
Romanof-dinastie Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot80px Michail 1596-1645 21 Julie 1613 23 Julie 164580px Aleksei 1629-1676 23 Julie 1645 7 Februarie 167680px Fjodor III 1661-1682 7 Februarie 1676 7 Mei 168280px Pieter I (die Grote) 1672-1721 7 Mei 1682 (regeer saam met Iwan V tot 1696) (1682-1689: regentskap van Sofia Aleksejewna 2 November 1721 (word "Keiser van die Hele Rusland”)80px Iwan V (regeer saam met Pieter I) 1666-1696 2 Junie 1682 8 Februarie 1696
Keisers en keiserinne van Rusland (1721-1917) (Die keisers was ook groothertoë van Finland van 1809 tot 1917; en konings van Pole van 1815 tot 1916) Romanof-dinastie Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot80px Pieter I (die Grote) 1721-1725 2 November 1721 8 Februarie 172580px Katharina I 1684-1727 8 Februarie 1725 17 Mei 172780px Pieter II 1715-1730 18 Mei 1727 30 Januarie 173080px Anna Ioannowna 1693-1740 13 Februarie 1730 28 Oktober 174080px Iwan VI 1740-1764 28 Oktober 1740 6 Desember 174180px Elisabeth 1709-1762 6 Desember 1741 5 Januarie 176280px Pieter III 1728-1762 5 Januarie 1762 9 Julie 1762 (vermoor)80px Katharina II (die Grote) 1729-1796 9 Julie 1762 17 November 179680px Paul 1754-1801 17 November 1796 23/24 Maart 1801 (vermoor)80px Aleksander I 1777-1825 24 Maart 1801 1 Desember 182580px Nikolaas I 1796-1855 26 Desember 1825 2 Maart 185580px Aleksander II (die Bevryder) 1818-1881 2 Maart 1855 13 Maart 1881 (vermoor)80px Aleksander III (die Vredemaker) 1845-1894 13 Maart 1881 1 November 189480px Nikolaas II 1868-1918 1 November 1894 15 Maart 1917 (abdikeer)80px Groothertog Michail Aleksandrowitsj 1878-1918 15 Maart 1917 16 Maart 1917 (wys troon van hand)
Aanspraakmakers op die Russiese troon sedert 1917
Nikolaas II (1917-1918) Kirill Wladimirowitsj, groothertog van Rusland (1924-1938) Wladimir Kirillowitsj, groothertog van Rusland (1938-1992) Maria Wladimirowna, groothertogin van Rusland (1992-hede) Groothertog Giorgi Michailowitsj, seun van Maria Wladimirowna Prins Nikolaas Romanof (1992-2014) Prins Dmitri Romanof, broer van Nikolaas Romanof (2014-2016) Prins Andrei Romanof (2016-hede)
Eksterne skakels
Godunov to Nicholas II by Saul Zaklad Genealogy of Romanov Imperial House
Rusland