Die Benediktyne is 'n Rooms-Katolieke orde. Hulle internasionale Afkortingskode is OSB (Latyn: Ordo St. Benedict).

Inkamana Abdy in Vryheid, KwaZulu-Natal, is die tuiste van die Benediktyne in Suid-Afrika. Die orde van die Oblate is ook deel van die Benediktyne.

Eksterne skakels "Inkamana Abdy" Die hoofkantoor is die aartsabdy Sint Ottilien Die orde van Sint Benedict Benediktyne in die algemeen Oblate - Die orde van Sint Benedictus Die Oblate

Kategorie:Rooms-Katolieke ordes