was die 91 Eerste Minister van Japan en die president van die Liberaaldemokratiese Party van Japan. Hy is in beide ampte aangestel in September 2007 ná Shinzo Abe se skielike bedanking.
Foekoeda was die langsdienende Hoof-kabinetsekretaris in Japan se geskiedenis, 'n pos wat hy vir drie en 'n half jaar beklee het onder Eerste minsters Yoshirō Mori en Junichiro Koizumi.Keiichi Yamamura and Sachiko Sakamaki, "Fukuda Challenges Aso in Race to Be Prime Minister", Bloomberg.com, 14 September, 2007. Hy is die eerste seun van 'n voormalige eerste minister, Takeo Foekoeda, om die pos te beklee. Hy is in September 2008 deur Tarō Asō opgevolg.
Verwysings
Kategorie:Premiers Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Eerste Ministers van Japan