Alec Utgoff (gebore 1 Maart 1986) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent San Andreas (2015) en in die televisiereekse The Wrong Mans (2013) en Stranger Things (2016).

Filmografie Rolprente 2015: San Andreas 2020: Wonder Zenia

Televisiereekse 2013: The Wrong Mans 2016: Stranger Things

Video's 2014: Jack Ryan: Old Enemies Return 2014: Jack Ryan: A Thinking Man of Action

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu