Stephen Walters (gebore 22 Mei 1975) is 'n Britse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Layer Cake (2004), Revolver (2005), Batman Begins (2005), en Hannibal Rising (2007).
Filmografie Rolprente 2004: Layer Cake 2005: Revolver 2005: Batman Begins 2007: Hannibal Rising 2012: Kelly + Victor
Televisiereekse 1996: Springhill 2003: Buried 2013: Shetland 2013: Great Night Out 2014: Outlander
Televisierolprente 1994: Blood on the Dole
Video's 2015: Emerging a Scot: Cast Goes to Boot Camp 2020: Raghav Chaitanya: Ek Tukda Dhoop
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu