Vincent Wong (4 Februarie 1928 – 13 Maart 2015) was 'n Britse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Little Shop of Horrors (1986), Kiss of the Dragon (2001), Die Another Day (2002), en Batman Begins (2005).
Filmografie Rolprente 1986: Little Shop of Horrors 2001: Kiss of the Dragon 2001: Hype 2002: Die Another Day 2005: Batman Begins
Televisiereekse 1979: Goodbye Darling 1981: The Chinese Detective
Televisierolprente 2006: The First Emperor
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu