Ian Yule (gebore 1931) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shamwari (1982), Rage to Kill (1988), Return to Justice (1990), en The Lost World (1992).
Filmografie Rolprente 1968: Majuba: Heuwel van Duiwe 1970: Scotty & Co. 1970: Stop Exchange 1971: Vengeance Cops 1973: Dog Squad 1976: One Away 1982: Shamwari 1987: City of Blood 1988: Rage to Kill 1988: Space Mutiny 1989: Accidents 1990: Return to Justice 1990: River of Diamonds 1990: Tolla is Tops 1992: The Lost World
Televisiereekse 1968: Schatzsucher unserer Tage 1975: John Ralling - Abenteuer um Diamanten 1980: The Diggers
Televisierolprente 1994: Dark Desires: Thelma
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020