Rollo Weeks (gebore 20 Maart 1987) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Vampire (2000), Girl with a Pearl Earring (2003), en The Thief Lord (2006).
Filmografie Rolprente 2000: The Little Vampire 2003: Girl with a Pearl Earring 2006: The Thief Lord 2012: Booked Out
Televisierolprente 2003: The Lost Prince
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse akteurs van die 21ste eeu