Harry Van Gorkum is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Batman & Robin (1997), Agent Cody Banks (2003), Tears of the Sun (2003), en The Mortal Instruments: City of Bones (2013).

Filmografie Rolprente 1997: Batman & Robin 2000: Escape Under Pressure 2000: Deep Core 2003: Agent Cody Banks 2003: Tears of the Sun 2003: The Foreigner 2005: The Basement 2007: In Search of Real America with Harry and His Shadow 2008: In Search of Real America (Revisited) 2013: The Mortal Instruments: City of Bones 2020: Accidentally in Love Broken Halos

Televisiereekse 1995: First Time Out 1995: The World of Lee Evans 1997: Damian Cromwell's Postcards from America 2000: The Fearing Mind

Televisierolprente 2005: Don't Ask

Video's 2000: Dragonheart: A New Beginning

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu