Rudolph Walker (gebore 28 September 1939) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent King Ralph (1991) en in die televisiereekse Love Thy Neighbour (1972), EastEnders (1985), en The Thin Blue Line (1995).

Filmografie Rolprente 1971: Universal Soldier 1973: Love Thy Neighbour 1982: Spaghetti House 1991: King Ralph 2015: A Life Untitled The Last Frontier 'Michael' - The Michael Watson Story

Televisiereekse 1972: Love Thy Neighbour 1972: The Frighteners 1985: EastEnders 1985: Black Silk 1995: The Thin Blue Line 1997: A Perfect State 2003: The Crouches 2016: Back in Time for Brixton

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu