Steve Toussaint (gebore 22 Maart 1965) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Judge Dredd (1995), Mutant Chronicles (2008), Prince of Persia: The Sands of Time (2010), en Point Break (2015).
Filmografie Rolprente 1995: Judge Dredd 2008: Mutant Chronicles 2010: Prince of Persia: The Sands of Time 2012: A Doll's House 2015: Point Break Let My Country Be!
Televisiereekse 1994: The Knock 1999: Jack of Hearts 2006: Inspector Lewis 2007: Wild Caribbean 2015: Wanted in Paradise
Video's 2007: Flight of Fury 2018: Pine Gap: Loose Lips Sink Ships
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu