Jack Bannon is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Imitation Game (2014) en in die televisiereekse Endeavour (2012) en Pennyworth (2019).
Filmografie Rolprente 2014: The Imitation Game
Televisiereekse 2004: Shadow Play 2005: The Giblet Boys 2012: Endeavour 2019: Pennyworth
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu