Adewale Akinnuoye-Agbaje (gebore 22 Augustus 1967) is 'n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pompeii (2014) en Suicide Squad (2016), en in die televisiereeks Lost (2004).

Filmografie Rolprente 1998: Legionnaire 2001: Lip Service 2005: Preaching to the Choir 2005: The Mistress of Spices 2005: Get Rich or Die Tryin''' 2012: Best Laid Plans 2014: Pompeii 2015: Bilal: A New Breed of Hero 2016: Suicide Squad 2017: Elizabeth Blue 2019: A House for You 2019: Wetlands Televisiereekse 2004: Lost 2006: Fuse Celebrity Playlist 2012: Hunted 2014: Major Lazer 2017: Ten Days in the Valley Televisierolprente 1997: The Making of Special: '20,000 Leagues Under the Sea' 2000: Enslavement: The True Story of Fanny Kemble 2006: Lost: Revelation Video's 1993: Mary J. Blige: Love No Limit 2006: Fire + Water: Anatomy of an Episode 2012: The Thing Evolves''

Eksterne skakels

Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu