Jay Ali (gebore 29 Maart 1982 in Londen, Engeland) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Illegal (2019) en in die televisiereekse Daredevil (2015), The Purge (2018), en Carnival Row (2019).

Filmografie Rolprente 2019: The Illegal

Televisiereekse 2011: Bloomers 2015: Daredevil 2015: Significant Mother 2016: WTF Baxter? 2018: The Purge 2019: Carnival Row

Televisierolprente 2013: What Would Dylan Do? 2015: Significant Mother:Jimmy Loves Your Mamma

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu