Robert Aramayo (gebore 7 November 1992) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nocturnal Animals (2016), Galveston (2018), en The Empty Man (2020), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2016: Nocturnal Animals 2018: Galveston 2018: The Standoff at Sparrow Creek 2019: Stray Dolls 2019: Suicide Tourist 2020: The Empty Man
Televisiereekse 2011: Game of Thrones The Lord of the Rings 2021 Behind Her Eyes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu