Jack Ashton is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 8 Minutes Idle (2012) en in die televisiereekse Call the Midwife (2012) en Endeavour (2012).

Filmografie Rolprente 2012: 8 Minutes Idle 2017: Instrument of War 2018: Welcome to Curiosity

Televisiereekse 2010: Dappers 2012: Call the Midwife 2012: Endeavour Ordinary Joe

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu