Die Renosterspruit is 'n rivier in die sentrale deel van die Vrystaat, Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Modder- en Rietriviere en 'n voorloper van die Vaalrivier.

Bronne South Africa Road Atlas. Mapstudio. 2010.

Kategorie:Riviere in Vrystaat