Die Kilimanjaro-suikerbos (Protea afra subsp. kilimandscharica) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die spesie is endemies aan Kenia en kom op die hange van berg Kilimanjaro voor. In Engels staan dit as die Kilimanjaro sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die Gewone protea Protea afra beskou.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Verwysings
Bronnelys Protea Atlas Plants of the World Online
Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Endemiese plante van Kenia