Die Malawi-suikerbos (Protea afra subsp. nyasae) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die spesie is endemies aan Malawi. In Engels staan dit as die Malawi sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die Gewone protea Protea afra beskou.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys Protea Atlas Plants of the World Online
Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Endemiese plante van Malawi