Earlston J. Cameron (8 Augustus 1917 – 3 Julie 2020), bekend as Earl Cameron, was 'n Britse akteur van Bermudaanse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Thunderball (1965), The Message (1976), The Interpreter (2005), en Inception (2010).
Filmografie Rolprente 1951: Pool of London 1957: The Heart Within 1961: Flame in the Streets 1963: Tarzan's Three Challenges 1965: Thunderball 1976: The Message 1998: Sand Bride 2005: The Interpreter 2010: Inception Shore Leave
Televisiereekse 1958: The Killing Stones 1964: Secret Agent 2001: Babyfather 2015: Britain's Greatest Generation
Televisierolprente 1956: The Petrified Forest 1960: The Dark Man 1962: A World Inside
Video's 2011: Race Against Time 2013: Frozen Out
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu