duimnael|regs|220px|Susana Soca Susana Soca Blanco (Montevideo, 19 Julie 1906 - Rio de Janeiro, 11 Januarie 1959) was 'n Uruguayse digteres en skrywer.https://www.lr21.com.uy/comunidad/253523-susana-soca-gisle-freund-y-antonio-bonet

Lewe Sy was deel van 'n familie uit 'n hoë klas, en het in die Tweede Wêreldoorlog in Parys gewoon.

Haar eerste gepubliseerde gedigte het in Cahiers de La Licorne (1947) verskyn.

Sy het in 'n vliegongeluk naby Rio de Janeiro se lughawe gesterf, toe die Lockheedvliegtuig waarop sy 'n passasier was, kort van die aanloopbaan neergestort het.

Verwysings

Kategorie:Uruguaanse skrywers Kategorie:Digters Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1959